LS Truida Kestell leerders gekies tot die Oos-Vrystaat krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerders wat gekies is tot die Oos-Vrystaat Krieketspan.
- Jacobus Beukes
- Awert Viljoen
- Fourie Scheepers
- Ruben Swart
- HJ Eksteen
- Theuns Fourie
- Ruan Heunis
- Erhard Barends
- Bernard Saayman
- PJ Strauss
- Andries Rautenbach
- Francois Swart
- Linde du Plessis
Abi Tshonti
Voor v.l.n.r.: Jacobus Beukes; Awert Viljoen; Fourie Scheepers; Ruben Swart; HJ Eksteen; Theuns Fourie.
Agter v.l.n.r.: Ruan Heunis; Erhard Barends; Bernard Saayman; PJ Strauss; Andries Rautenbach; Francois Swart; Linde du Plessis.
Afwesig: Abi Tshonti.










