LS Postmasburg leerders by WOW Spelkompetisie
ADVERTISEMENT
Hierdie leerders van Laerskool Postmasburg weet hoe om te spel en het aan die WOW Spelkompetisie wat 24 Augustus gehou is, deelgeneem en inderdaad ons skool se naam hoog gehou.

Agter v.l.n.r.: Brink van Zyl, Micke Muller, Christiaan Grobler, Nicalah Isaaks. Voor v.l.n.r.: Riley Snyman, Dries Viviers, Kate-Lynn van Rensburg.









