Leersame week vir Laerskool Gansbaai Graad 2’s
ADVERTISEMENT
Hierdie week het die Laerskool Gansbaai graad 2’s geleer van ’n gesonde leefwyse, insluitend die belangrikheid van skoon en veilige water. Vandag het ons ons eie waterfilters gebou en gesien hoe water gesuiwer word. Dit was ’n lekker en leersame ervaring wat ons bewus gemaak het van hoe belangrik skoon water vir ons gesondheid is!
![]()










