Laerskool Wynland Graad 5 leerders woon SOS Kamp by
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Wynland Graad 5 leerders het die voorreg gehad om die SOS Kamp by te woon buite Villiersdorp.
Die leerders het aan verskeie aktiwiteite deelgeneem wat hul spanwerk, uithouvermoë en selfstandigheid getoets het.
Ons is trots op hoe elke leerder gegroei het!














