Laerskool Wesbank se Leerderraad en Hoofleiers vir die 2de Semester
ADVERTISEMENT
Vind hiermee Laerskool Wesbank se Leerderraad vir die 2de Semester, asook die Hoofleiers.
Leerderraad:
Voor v.l.n.r: Dian Potgieter, Simoné Serfontein, Logan Terblanche, Nina Cloete, Caitlin Hufke Ry 2 v.l.n.r: Juf. Jackie van Tonder (Onderwyseres), Kean Dalton, Fagon Hendricks, Anke van Rensburg (mentor), Lea Davel, Timicah Roeloffze, Kara Janse van Rensburg Ry 3 v.l.n.r: Charlie Terblanche, Zuriel Buys, Anthony Ferreira, Claude-Jason Richardson, Runé Booysen, Clarice
Colin, Andrea van der Linde, Alida Geldenhuys, Dunay Jonck Agter v.l.n.r Shane McGear, Pieter Barnard (mentor), Luan Mortlock, Janu Wentzel, Gerrit Janse van Rensburg, Logan Jacobs, Mnr Waldo Cloete (Skoolhoof)
Hoofleiers:
Gerrit Janse van Rensburg en Kara Janse van Rensburg (hoofseun en hoofdogter), Nina Cloete en Pieter Barnard (onder-hoofdogter en onder-hoofseun)










