Laerskool WA Joubert leerders ondersteun die Pret met Pote projek
ADVERTISEMENT
Laerskool WA Joubert leerders het die DBV se Pret-met-Pote projek baie mooi ondersteun en hul donasies in die spaarblikke kom gooi. Nou kan die DBV weer kos vir die diere koop wat hul so mooi versorg! Hul is baie dankbaar dat ons met hierdie kwartaal se omgeeprojek aan hul dink en hul harde werk ondersteun!












