Laerskool Truida Kestell karateka neem deel aan klub kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Bethlehem Karate Klub het die naweek van 21 Mei 2022 aan die jaarlikse JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Johannesburg gaan deelneem. Die volgende leerders van Truida Kestell het deelgeneem en soos volg presteer:
Iaan van der Walt
- Silver Kata in Ontwikkelings afdeling
Handré Dreyer
- Goud Kata
- Brons Kumite in Elite Afdelings
- Goud Span Kata
Liam Botha
- Silver Kata
- Silver Kumite in Ontwikkelings afdelings
Vlnr Iaan van der Walt, Hanré Dreyer, Liam Botha










