Laerskool Truida Kestell is baie trots op hul Gr 4 redenaar
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell is baie trots op Andries van der Walt (graad 4) wat deur Lapa uitgewers genader is om in die boek Dames en here te verskyn! Daar sal ‘n QR-kode in die boek wees wat ‘n video oopmaak waar Andries sy wentoespraak van 2024 se nasionale finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie lewer. Baie geluk, Andries!










