Laerskool Stulting Primary Radikale Redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary is trots op ons Radikale Redenaars leerlinge wat deurgedring het na die Provinsiale rondte (streeksfinale), wat sal plaasvind op Saterdag, 8 Junie 2024 in Oos-Londen by Ooskus Gimnasium.
Die agt leerders is:
- Liviané van Niekerk
- JC Vermaak
- Saskia van Loggerenberg
- Lika Vermaak
- Amé Spangenberg
- Annemie Botes
- Annanina Maritz
- Kian Koekemoer
Liviané van Niekerk, Saskia van Loggerenberg en JC Vermaak, Amé Spangenberg en Lika Vermaak kwalifiseer elk in ‘n afdeling om direk na die Nasionale byeenkoms deur te dring wat op 19 Oktober in Gauteng sal plaasvind.
Baie geluk! Ons is trots op elkeen en weet julle gaan Laerskool Stulting Primary se naam hoog hou!










