Laerskool Stulting Primary o.13 Netbalspan het aan die Aloe Cup deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary se o.13 Netbalspan het die afgelope 3 dae aan Laerskool Jeffreysbaai se Aloe Cup deelgeneem. Die span het 6de plek geëindig in die o.13 afdeling.
Keisha Kettledas was chosen as the most valuable player. Well done girls for showing good teamwork and perseverance.















