Laerskool Stulting Interhuis Atletiek prestasies
ADVERTISEMENT
Graag wil Laerskool Stulting hiermee aan Meyer/Rens Rekenmeesters baie dankie sê vir die borg van ons wenners in die Interhuis atletiekkompetisie. Ons het ‘n jarelange verbintenis aan Meyer/Rens en is dankbaar vir hul goedgesindheid jeens ons skool. Baie geluk!
Leerders wat aan die meeste items deelgeneem het, asook die leerders wat rekords opgestel het en die Victrix & Victor Ludorums het pryse ontvang. Hulle is soos volg:
Deelname aan die meeste items per ouderdomsgroep:
Dogters o.10
- Leani Knoesen ( 6 items)
- Lienke Wait (6 items)
Dogters o.11
- Marli Basson (6 items)
Dogters o.12
- Simoné van der Walt (10 items)
- Lika Vermaak (10 items)
Dogters o.13
Hanna Ferreira (9 items)
Seuns o.10
- Pieter Swart (7 items)
Seuns o.11
- Dewald Duvenage (6 items)
- Chaiden May (6 items)
Seuns o.12
- Davidko Siemens (7 items)
Seuns o.13
- Johan Swart (9 items)
Rekords:
- Jake Knezovich [S o.10 1200m – 4,33,89s]
- Handré Rose [S o.10 Gewigstoot – 8,33m]
- Simoné van der Walt (D o.12 Spiesgooi – 27,17m)
Victor Ludorum: Johan van Tonder
Victrix Ludorum: Simoné van der Walt










