Laerskool Slot van die Paarl leerder wen prys vir beste Gr 2 Engelse voordrag
ADVERTISEMENT
Monzay Joseph van Laerskool Slot van die Paarl het die prys vir beste graad 2 Engelse voordrag gewen by PVE Paarl Eisteddfod Gala. Laerskool Slot van die Paarl is trots op haar en weet haar borrelende persoonlikheid gaan nog baie skare bekoor.












