Laerskool Saamtrek atlete neem deel aan Dr. Kenneth Kaunda Distrikte byeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek atlete neem deel aan Dr. Kenneth Kaunda Distrikte byeenkoms Baie geluk aan al ons atlete wat medaljes verwerf het tydens die byeenkoms op 23 Februarie 2024 te Potchefstroom. Hulle verwerf die volgende:
Goud
- Wian Oberhoster Hoogspring o.10 (Nuwe rekord)
- Hayley Lues 75m Hekkies o.13 (Nuwe rekord)
- Shinell Prins 200m Hekkies o.13
- Danika v. Schalkwyk Gewigstoot & Diskus o.13
- Juhanell Ollewagen Diskus & Spiesgooi o.12
- Alto Wiggett Spiesgooi (nuwe rekord) & Gewigstoot o.12
- Nia Terblanche Verspring & 100m o.12
- Ryan Beets Gewigstoot o.10 (Nuwe rekord)
- Declynne da Silva Hoogspring o.12 (Nuwe rekord)
- Lehanke Beets Spiesgooi o.13
- Christilie Botes Verspring o.10
- Rudolf Fourie 800m o.13
- Rubin Essakow 70m Hekkies o.11
- Denay Fourie 75m Hekkies o.12
- Lean van Staden 75m Hekkies o.12
- Jason Tarr 80m Hekkies o.13
Silwer
- Mikayla Bosch – Verspring o.11
- Hayley Lues – 200m Hekkies o.13
- Jason Tarr 200m Hekkies o.13
- Denay Fourie 150m Hekkies & 100m o.12
- Lean van Staden 150m Hekkies o.12
- Marisa Visser Verspring & Hoogspring o.13
- Klara Venter 1200m & 70m Hekkies o.11
- Shinell Prins 200m & 75m Hekkies o.13 (Geëwenaarde rekord)
- Rubin Essakow 100m o.11
- Wian Oberholster 70m Hekkies o.10
- Marco Jordaan 70m Hekkies o.11
Brons
- Rudolf Fourie 1500m o.13
- Carla du Rand 80m & 70m Hekkies o.10
- Olivia Steyn Hoogspring o.11
- Juhanell Ollewagen Gewigstoot o.12












