Laerskool Randhart Tennis geniet die Sun City toer
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Randhart tennisspan se Sun City-toer was een vir die boeke.Die spelers het hard gewerk ter voorbereiding vir die Super 12. Dit was ‘n week gevul met opwinding – van vroegoggend tennis tot lekker Valley of the Waves, speletjiesaande en so kan die lys aangaan.
Ons maak hou vir hou gereed vir die nuwe kwartaal belaai met tennis.










