Laerskool Oranje-Noord Griekwaland-Wes Tweekamp
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders het pragtig presteer tydens die Griekwaland-Wes Tweekamp Kampioenskappe wat op 17 Februarie in Kathu plaasgevind het. Tydens hierdie kampioenskappe wat Laerskool Oranje-Noord die wenner van die laerskool afdeling. Sterkte met julle voorbereiding vir die SA Kampioenskappe.
Agter: Mia van Eeden, Donne Avenant, Lisan Joubert, Joani Mathewson, Gea March, Mcneil De Waal, Noah Visser, Noah Walker, Pieter-Kunje van der Linde, Dehan Lubbe
Voor: Matias van der Linde, Mev. B. Breedt, Phillip Riley, CP du Plessis, Lily Visser, Esmeré Maritz, Mnr. P. van Rooyen, Rynhardt van den Bergh, Llewellyn Orffer










