Laerskool Newton rugbyspelers word gekies vir onderskeie Griekwa spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seuns wat in die onderskeie o.12 A-B en o.13 A-B Griekwa spanne opgeneem is. Die o.12’s neem deel aan die bondedag te Klerksdorp van 26-28 Junie. Die o.13’s neem deel in Oos-Londen van 30 Junie tot 4 Julie. Ons wens al die rugbyspelers sterte toe en julle maak die skool trots.
o.12:
- William de la Querra
- Rico Smal
- Cullen Lass
- Peter Matsugang
- Ulukhanyo Khapa

o.13:
- Ludwig Faber
- Ewan Coetzee
- RJ Harris
- Markus van Deventer
- Joshua Basson
- Ulrich Swanepoel
- Carlo Viljoen
- Arni van Rooyen
- Brendon Snyman










