Laerskool Muldersdrif leerder skitter aan die SAMC Wiskunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Dirko Botha. Hy en sy ouers het Saterdag (18 Oktober) die SAMC (Wiskunde Olimpiade) prysuitdeling bygewoon en hy is die Toppresteerder in sy ouderdom en afdeling. Baie baie geluk! Dit is ‘n uitmuntende prestasie! Ons is baie trots op jou, Dirko!
Dirko Botha het baie goed presteer by die 3de ronde van die SAMC en was uitgenooi om die prysuitdeling in Kaapstad by te woon die 19de Oktober. Baie geluk, Dirko. Dis ‘n uitsonderlike prestasie! Jy maak ons trots!












