Laerskool Louis Leipoldt o.11A rugbyspan gekroon as Liga-wenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 0/11 A rugbyspan van Laerskool Louis Leipoldt. Hulle is gekroon as vanjaar se Liga-wenners. Julle harde werk, deursettingsvermoë en spanwerk het vrugte afgewerp. Alle sterkte in die Semi-finaal uitspele op Donderdag 12 Junie 2025 by Laerskool Villieria.










