Laerskool Klawer leerders vertel die kultuur en geskiedenis van ou voorwerpe
ADVERTISEMENT
Die graad 4’s van Laerskool Klawer wys bietjie hulle ou voorwerpe aan die klas en vertel die geskiedenis van elke voorwerp. Wat ‘n voorreg om op so manier te leer van oudhede, geskiedenis en kultuur.
















