Laerskool Kenmare Gr R leerder slaan ‘n Hole-in-one
ADVERTISEMENT
Luken Meintjies, ‘n Gr. R leerder van Laerskool Kenmare, is onlangs aangewys as die jongste gholgspeler wat ooit ‘n Hole-in-one geslaan het. Hy sal eersdaag op die voorblad van Golfers digest pronk waar hulle ‘n onderhoud met hom sal voer oor sy groot prestasies!
![]()










