Laerskool Hennopspark leerder uitgenooi na die gesogte Tallinn Open Wrestling Tournament
ADVERTISEMENT
πͺΓπ₯ππππ£π’πππ¨π , ππππ₯ ππ’π π’π‘π¦ πππππ©π’ππ§ππ₯ππ! Ellie GrΓΌnenfelder van Laerskool Hennopspark is uitgenooi om aan die gesogte πππ‘π‘ππ£π£ ππ₯ππ£ ππ§ππ¨π©π‘ππ£π ππ€πͺπ§π£ππ’ππ£π© deel te neem wat van 26 – 29 Maart in Estonia aangebied word. Sy sal in die o/13-afdeling in die 35 kg-gewigsklas meeding, βn besondere eer en βn bewys van haar harde werk, deursettingsvermoΓ« en toewyding aan die sport. Ons is ongelooflik trots op jou, Ellie. Mag hierdie ervaring vol oorwinnings, groei en kosbare herinneringe wees.










