Laerskool David Brink verwelkom 4 nuwe studente in hulle span
ADVERTISEMENT
Laerskool David Brink verwelkom 4 nuwe studente in hulle span. Mag julle kennis en harte groei by Brinkies.
Van links na regs: Elizma Lowe, Jolanie Terblanche, Mnr. Craig Olivier (Hoof), Veronique Breet en Charné Nel.










