Laerskool Courtrai tennisspelers het deelgeneem aan die Wynland Grand Prix Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Die volgende 3 leerders van Laerskool Courtrai het deelgeneem aan die Wynland Grand Prix Tennistoernooi.

V.l.n.r. Münke Blom (7de in o.12 enkels), Mienke Troskie (wenner o.12 enkels), Lara Schwabe (wenners o.12 dubbels)









