AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Northwood School learners excell in soccer

  • Golf results from Clifton School

  • Hoërskool Eldoraigne karateka verteenwoordig SA op die Internasionale verhoog

  • Female entrepreneur inform Durban North College learners about leadership

  • Clifton School Prep boys completed the graded music examinations


Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Laerskool Bellville-Noord›Laerskool Bellville -Noord sluit die jaar ag met ‘n kamp in die Drie Kuilen Natuurreservaat

Laerskool Bellville -Noord sluit die jaar ag met ‘n kamp in die Drie Kuilen Natuurreservaat

By Andreneza Damonse
17th October 2024
266
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord het hul jaar se vol program afgesluit met ‘n kamp in die Drie Kuilen Natuurreservaat in die Touwsriver-omgewing. Dit het plaasgevind vanaf 11 tot 13 Oktober.Ons het die naweek twee wildsbesigtigingsritte in die reservaat meegemaak en onder andere sebras, elande, gemsbokke, vele klein skilpaaie en bobbejane gesien. Ons het ook na fossiele in een van die droë rivierbeddings gaan kyk.

Me. Erika Rowbotham (heel links) en mnr. Corné Lötter (middel) saam met die Groentjiesklubkinders en me. Lina Grube (Drie Kuilen se eienaars se dogter wat die reservaat namens hulle bestuur) in die voertuig na afloop van die wildsbesigtigingsritte.

Voor die ritte by Drie Kuilen het ons eers die trekkerrit by Proteaplaas teen die berg op meegemaak tot net onder Arangieskop van waar ons kon afkyk op die Koo- asook Keisievallei aan die eenkant, en Robertson aan die anderkant.Die kinders het die swem in damme by Drie Kuilen asook Proteaplaas terdeë geniet.

Me. Erika Rowbotham (heel links) en mnr. Corné Lötter (middel) saam met die Groentjiesklubkinders en me. Lina Grube (Drie Kuilen se eienaars se dogter wat die reservaat namens hulle bestuur) in die voertuig na afloop van die wildsbesigtigingsritte.

Ons het wel ook ‘n bietjie hard gewerk deurdat ons Drie Kuilen met hul erosiesloot-herstelprojek gehelp het deur klipmure in van die erosieslote te pak. Die personeel van Drie Kuilen was uiters vriendelik en het die besoek vir die klompie kinders baie aangenaam gemaak. Hul het ons tot fossiele gewys in een van die rivierlope daar.

Me. Lina Grube (Drie Kuilen) hou ‘n pragtige groot duisendpoot vas vir een van die Groentjies, Cleonique Fourie, om te bekyk.

Dis sekerlik die swemdam met die mooiste uitsig. Hier is die Groentjies voor hul eerste swem in die dam by Drie Kuilen.

 

Die klomp Groentjies koel af langs die dam op Proteaplaas na afloop van die trekkerrit.

Ons soek na fossiele in een van die rivierlope op Drie Kuilen onder leiding van me. Lina Grube (regs) en me. Sarah Frericks (heel regs).

TagsKamp
Previous Article

Wembley College learner attended the KZN u.15 ...

Next Article

STADIO Launches AI Regulations Laws and Ethics ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    3 Leerders van Hoërskool Swellendam het die jaarlikse Winter Waterwerke kamp bygewoon

    18th July 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby CSV-Kamp lekker by Mentorskraal

    25th February 2025
    By Karien Frans
  • Die Voortrekkers Oos-KaapEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Voortrekkers Oos-Kaap hou van kamp

    25th April 2024
    By Andreneza Damonse
  • HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News

    Ligbron Akademie vir Tegnologie LCA kamp by Badplaas

    12th March 2024
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng PretoriaLaerskool WitpoortPTA EastRegional News

    Laerskool Witpoort graad 6 leerders was op Veldskool by Camp Discovery.

    2nd October 2025
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub sluit die 2022 kampe af in Touwsrivier

    9th November 2022
    By Karien Frans

  • Regional NewsRustenburg Girls' High SchoolSouthern SuburbsWestern Cape

    Rustenburg Girls’ High School Top Matrics 2022

  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerling verteenwoordig die WP o.15 Gholfspan

  • Danville Park Girls High SchoolDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    Danville Park Girls’ High School Netball won gold

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us