Laerskool Bellville-Noord se Vroue-oggend was ‘n reuse sukses
ADVERTISEMENT
Laerskool Bellville-Noord het Saterdag, 5 Oktober, ‘n uiters suksesvolle vroue-oggend aangebied. Die hoofspreker was Aletté-Johanni Winkler. Die tema van die oggend was Parys. Die gasvrouens het uit hul pad gegaan met die opmaak van die tafels en die dames het heerlik gesmul aan al die eetgoedjies.
Zanthé Burger en Menique Moolman eienaars van Own It Cosmetics wat spesialiseer en natuurlike grimering en produkte, Aletté-Johanni Winckler en Sumarie Uys (van links na regs
Huidige en oud-kollegas van Bellville-Noord kuier te lekker saam. Agter van links na regs: Christelle de Lucchi, Michelle McCarthy, Zelda Hugo.
Voor van links na regs: Ursula du Toit, Mariana Swanepoel, Theresa Gjisbers















