Laerskool Bakenkop Interne Afrikaanse Redenaars prestasie
ADVERTISEMENT
𝐏𝐚𝐬𝐨𝐩 𝐰𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝 – 𝐨𝐧𝐬 𝐫𝐞𝐝𝐞𝐧𝐚𝐚𝐫𝐬 𝐡𝐞𝐭 𝐡𝐮𝐥𝐥𝐞 𝐬𝐭𝐞𝐦𝐦𝐞 𝐠𝐞𝐯𝐢𝐧𝐝! Baie geluk aan Laerskool Bakenkop wenners van die Interne Afrikaanse Redenaars van Gr 1 tot Gr 7. Julle het nie net gepraat nie… julle het geredeneer, oortuig en behoorlik indruk gemaak! Die beoordelaars moes mooi luister, die gehoor was vasgenael en ons is seker party ouers gaan nou by die huis agterkom dat ’n argument teen hierdie redenaars nie maklik gewen gaan word nie.










