Laerskool Baillie Park tennis presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Baillie Park leerders Dineké Janse van Rensburg, Fiané Wessels en Benjamin Vorster het 22 & 23 Feb. die Noordwes-provinsie verteenwoordig, waar hulle deelgeneem het aan die Synergy Cup in Bloemfontein, in hulle onderskeie ouderdomme. Welgedaan aan hierdie Baillies! Ons is trots op julle, waar julle jul tennis na hoër vlakke neem.










