Laerskool Aliwal-Noord tennisspeler presteer
ADVERTISEMENT
Fernand Hattingh, in graad 6 by Laerskool Aliwal-Noord, het die naweek van 27 & 28 Februarie 2026, aan die Synergy Cup vir die Oos-Kaap Aloes o.13 tennisspan deelgeneem. Hulle het enkels en dubbels gespeel teen die Vrystaat, Noord-Wes en die Oos-Kaap Elephants.
Die o/13 Aloes span eindig in die 4de plek.
Baie geluk Fernand ons is TROTS op jou.













