Laer Volkskool Prysuitdeling 2025
ADVERTISEMENT
Op Donderdag, 17 Oktober 2017, het Laer Volkskool weer hulle jaarlikse prysuitdeling gehou. Dit is ‘n geleentheid om ons top presteerders te vereer vir al hul harde werk gedurende die jaar, beide op akademiese en sportgebied.
- Zenicke van Schalkwyk is as veelsydigste sportdogter sowel as veelsydigste leerling aangewys, en is ook aangewys as DUX-leerling vir 2024.
- Izak Naudé is gedurende die aand aangewys as veelsydigste sportseun vir 2024.
- Ons het ook ons hoofleiers aangekondig: Onderhoofmeisie is Mercy Mostert, onderhoofseun is Izak Naude, hoofdogter is Neva Steynberg, en hoofseun is André Wolfaardt.
Izak Naude
Neva Steynberg en Andre Wolfaardt
Zenicke van Schalkwyk










