Laer Volkskool landsdienslede verteenwoordig die Oos-Kaap
ADVERTISEMENT
Die volgende Laer Volkskool landsdienslede gaan in die Junie skoolvakansie, vanaf 26 tot 30 Junie 2023, die Oos-Kaap tydens die Provinsiale kamp in Jeffreysbaai verteenwoordig:
- Lillah Viljoen
- Chenoa Jeffrey
- Marli Fourie
- Monique Nell
- Reanco Deysel
- Luandre Rademan
- Johan Viljoen
- Stephan Marais
- Armand Nell
Baie geluk en sterkte met die kamp. Hou ons naam hoog!
Armand Nell
Chenoa Jeffrey
Johan Viljoen
Lillah Viljoen
Stephan Marais
Reanco Deysel
Monique Nell
Marli Fourie
Luandre Rademan










