Laer Meisieskool La Rochelle atlete deur na die Boland-Atletiekkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende atlete van Laer Meisieskool La Rochelle, wat deurgedring het om op 5 Maart 2022 aan die Boland-Atletiekkampioenskappe te gaan deelneem.
- Francoine Destroo (Gewigstoot)
- Meacke Lawrence (100m & 150m)
- Kesha-Lee Philander (Verspring)
- Elzaan van Graan (Spiesgooi)
Baie sterkte met julle deelname!
VLNR: Francoine Destroo,Meacke Lawrence, Kesha-Lee Philander, Elzaan van Graan.










