JB Marks Netbal prestasie vir Laerskool Baillie Park
ADVERTISEMENT
Die volgende dogters van Laerskool Baillie Park het vir die onderskeie JB Marks Netbalspanne gekwalifiseer:
o.13:
- Diané Pretorius
- Milan Krauze
- Megan Isherwood
- Nicola du Plooy
- Elani Schabort
- Chené du Toit
- Mia Goldschagg

o.12:
- Xandri Dreyer
- Janeske Viljoen
- Berdine Kruger
- Gabby Coetzee
- Chloe Bester
- Imke Bornman
- Lezanke Pienaar

Dr. Kenneth Kaunda Distrik Netbal
Baie geluk aan die volgende dogters wat gekwalifiseer het vir die onderskeie Dr. Kenneth Kaunda Distrik Netbalspanne:
o.13:
- Diané Pretorius
- Milan Krauze
- Megan Isherwood
- Nicola du Plooy
0.12:
- Janeske Viljoen
- Berdine Kruger
- Gabby Coetzee
- Imke Bornman











