HTS Tom Naudรฉ hengel liga finale uitslae 2025
ADVERTISEMENT
๐๐๐ ๐๐จ๐ฆ ๐๐๐ฎ๐รฉ ๐๐๐ง๐ ๐๐ฅ ๐๐ข๐ ๐ ๐
๐ข๐ง๐๐ฅ๐ ๐๐ข๐ญ๐ฌ๐ฅ๐๐ ๐๐๐๐. Die Tommie-hengelaars het weereens gewys wat deursettingsvermoรซ en spanwerk beteken!
o.19 Seuns:
Spanne:
- 3de plek โ Tomminators
- 6de plek โ Tommie Tiere
Individueel:
- 5de โ Jonathan Miller
- 6de โ Jacobus Els
- 7de โ Johan De Jonge
- 9de โ Lehlogonolo Rapudi
- 12de โ Eithan Heineman
- 17de โ Wian Claassens
- 20ste โ Layton Heineman
- 38ste โ Lugion Langehoven
Uitnodiging na Champs of Champs (Oktober, Bloemhof Dam):
- Jonathan Miller
- Johan De Jonge
- Lehlogonolo Rapudi
- (Jacobus Els gekies, maar ongelukkig onttrek)
o.19 Dogters:
Spanne:
- ย 2de plek โ Tomโs Tackle Titans
- 4de plek โ Cast Cartel
Individueel:
- 2de โ Wilne Claassens
- 5de โ Lehandri Jacobs
- 7de โ Erandi Cilliers
- 9de โ Tiane Taljaard
Uitnodiging na Champs of Champs (Oktober, Bloemhof Dam):
- Tomโs Tackle Titans:
- Wilne Claassens
- Lehandri Jacobs
- Limpopo Uitnodigingspan:
- Erandi Cilliers
Baie geluk aan al ons hengelaars โ julle maak Tommies trots! Sterkte aan almal wat ons gaan verteenwoordig by Champs of Champs later vanjaar. Go Tommies!










