Hoërskool Witteberg MTB-fietsryspan uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg se MTB-fietsryspan het op die 27e Augustus deelgeneem aan die tweede skole byeenkoms in Harrismith en die Wittebergers spog met die volgende uitslae:
Junior dogters
- Refeloe Mokoene 2e
- Sub- Junior Women
- Natasha Swart 3e
- Zanique Opperman 4e
Seuns
- Sun-Junior boys
- Franco van Heerden 1ste
- Youth Boys
- AW Burgers 10e
- Jenne Blok 11e
- Corne Du Plooy 14e
Aflosse eindig:
- Dogters 3e
- Seuns 2e
Franco van Heerden (middel) – 1ste Plek Sub Junior Boys










