Hoërskool Volksrust redenaars in die kollig
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust is so opgewonde om aan te kondig dat twee van ons briljante leerders hul redenaars-vaardighede tydens die semi-finale te HTS Witbank Vrydag ten toon gestel het! Vutomi Makhubela het in die Graad 10 – 12 Afrikaans EAT Onvoorbereid-afdeling deelgeneem.Nardos Mesfin het in die Graad 10 – 12 Afrikaans EAT Voorbereid-afdeling deelgeneem. Met passie, ‘n liefde vir Afrikaans en selfvertroue het hulle die gehoor betower. Nou wag ons in spanning vir die uitslae.
![]()










