Hoërskool Volksrust leerders verwerf Mpumalanga kleure vir hokkie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Volksrust leerders Abia Louw, Limpho Nxumalo en Nhlakanipho Gwebu wat Mpumalanga kleure verwerf het in hokkie. Ons is baie trots op julle.

Abia Louw

Limpho Nxumalo

Nhlakanipho Gwebu









