AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Volksrust gesêls met 2022 top presteerder

Hoërskool Volksrust gesêls met 2022 top presteerder

By Karien Frans
10th February 2023
836
0

ADVERTISEMENT


Share:

Volkies gesels met NT Moolman, top presteerder 2022 waar hy 7 onderskeidings en 93% gemiddeld behaal het.

Gee bietjie meer agtergrond oor wat jy na skool gedoen het, waar jy jou tans bevind en waarmee jy jouself besig hou. Ek gaan hierdie jaar (2023) Upington toe, waar ek ’n jaar lange kursus in Bewaringsekologie gaan doen by die Academy for Environmental Leadership (AEL). Daarna beoog ek om Botanika (Plantkunde) en Biochemie aan die Noordwes Universiteit te studeer.

Was daar ooit enige twyfel in jou hart dat Volkies die skool vir jou is? Nee. Volksrust was reg van die begin af die enigste skool vir my!

Hoekom het jy Hoërskool Volksrust gekies as skool vir jou hoërskoolloopbaan? Volksrust Hoërskool se uitstaande akademie, sport, kultuur en die pragtige skoolgronde het beslis die keuse vir ’n Hoërskool maklik gemaak!

Dink jy die plattelandse omgewing van Volksrust was tot voordeel of tot nadeel vir jou hoërskoolloopbaan? Ek sou sê die plattelandse omgewing van Volksrust Hoërskool was tot voordeel vir my hoërskoolloopbaan omdat ek so baie ondersteuning van die onderwysers en die gemeenskap kon kry.

Wat het vir jou uitgestaan by Volkies oor die 5 jaar wat jy daar spandeer het? Die besonderse vermoë van die onderwysers om leerders dag-in en dag-uit te motiveer en te help om beter te presteer sodat elkeen hul volle potensiaal kan bereik, het die meeste vir my uitgestaan.

Akademie is sekerlik nie jou enigste talent nie. Het Volkies ander talente wat jy ontvang het ook bevorder of voel jy dat Volkies meer kon gedoen het? Volkies het my baie gehelp om my leierskapvaardighede te ontwikkel omdat die skool vir my talle geleenthede gebied het om in ’n leierskapsposisie op te tree. Volkies het ook my gehelp om my sport te ontwikkel.

Verduidelik wat dit vir jou beteken het om by jou ouers te bly as jy ʼn dagskolier was. Verduidelik hoe jy die koshuis ervaar het, as jy ʼn inwoner daar was. Ek was van graad 8 tot in Matriek in die koshuis. Ek het die koshuis baie geniet omdat ek soveel goeie herinneringe kon maak saam met my vriende. Die koshuis was beslis ook goed vir my akademie omdat die streng studietye my elke dag forseer het om hard te werk.

Op watter gebiede sou jy sê behoort Volkies te verbeter en wat is jou voorstelle? Ek kan nie aan een gebied dink waarop Volkies moet verbeter nie. Volkies presteer uitstaande op alle gebiede, en Volkies se akademie is van die beste!

TagsAkademie
Previous Article

Grenville High School athletes excel

Next Article

Balderstone Sports Institute Premier 18-hole results

Share:

Related articles More from author

  • Curro KathuNorthern CapeRegional News

    Curro Kathu Akademiese Top 5 – Hoërskool

    29th October 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Die Wes-Kaap Akademiese Toer was ’n hoogtepunt vir Hoërskool Martin Oosthuizen

    21st May 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool George-SuidRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool George-Suid se leerders het die vonke laat spat

    21st August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool NylstroomLimpopoRegional News

    Hoërskool Nylstroom Akademiese Top Presteerders vir kwartaal 2

    27th September 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool DespatchPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    HS Despatch se slimste

    13th November 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby akademie is heel eerste in die Oos-Kaap

    29th January 2024
    By Karien Frans

  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord reik uit na plattelandse skool én klub vir bejaardes

  • Balderstone Sports InstituteGauteng JohannesburgJHB EastRegional News

    Balderstone Sports Institute Tournament Results

  • Eastern CapeHoërskool Nico MalanPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Sportuitslae Hoërskool Nico Malan VS Despatch 

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us