Hoërskool Swellendam toutrekspan wys hul krag in die spannende kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swellendam toutrekspan wys hul krag in die Spannende Toutrekkompetisie.
Overberg/Eden Toutrek Kompetisie te Oudtshoorn uitslae:
520 kg dogters
- Silwer
480 kg seuns
- 4de plek
520 kg gemeng A
- Goud
520 kg gemeng B
- Silwer
520 kg seuns
- 4de plek










