Hoërskool Melkbosstrand Toutrek uitslae
ADVERTISEMENT
Toutrek: WP/Boland Toutrekkompetisie
- 520 kg dogters B – derde in afdeling.
- 520kg dogters A – Silwer! Tweede!
- 480kg seuns B- 4de in afdeling
- 480kg seuns A – Brons WP!
- 600kg seuns – 5de algehele plek
- 520kg seuns A -Silwer! Tweede! WP!
- 520 mix A- 5de Plek
- 520 mix B- 4de in die afdeling
- 560 kg seuns – 4de in die afdeling
- 480 kg dogters A- Silwer! Tweede!
- 480 kg dogters B- vierde in die afdeling
Hierdie toutrekspanne is ook na die S.A. Toutrekkampioenskappe in Kimberley.
520kg girls team
480kg boys
480kg girls
520kg boys
SA tug-of-war tea










