Hoërskool Outeniqua hoofseun slaan 3 jaar studiebeurs los
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua hoofseun – Phillip Myburgh, wat ‘n 3 jaar studiebeurs by Nedbank gewen het.
Phillip het aan die Nedbank Ekonomie opstelkompetisie deelgeneem. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en Kwaggaland is baie trots op jou Phillip!
![]()










