President Brand Primêre Skool onder 12 netbalspan het geskitter die seisoen
ADVERTISEMENT
President Brand Primêre Skool se o.12 netbalspan het behoorlik geskitter hierdie seisoen.Hulle behaal ‘n tweede plek by die Vrystaat Netbalkampioenskappe wat in Bloemfontein plaasgevind het en dring deur na die Nasionale toernooi wat in Pietersburg plaasgevind het. Na ‘n ongelooflike seisoen eindig hulle 13de in Suid-Afrika vir dogters o.12.










