Hoërskool Nelspruit Dux’e ontvang Erebaadjies
ADVERTISEMENT
Mnr. Morné van der Merwe en me. Charlotte Fourie (BK-voogde) het op Maandag 2 September erebaadjies aan die Hoërskool Nelspruit Dux’e van 2024/2025 oorhandig. Dit is ‘n groot voorreg om hierdie baadjie te kry, en ons glo dat elkeen dit met trots sal dra.










