HTS Drostdy se nuutverkose leerderleiers
ADVERTISEMENT
Hiermee HTS Drostdy se nuutverkose leerderleiers. Hartlik geluk aan die volgende leerders wat verkies was.
Huiskomitee Drostdy: Baie geluk aan die ses seuns wat tot Drostdy se Huiskomitee vir 2023/24 verkies is. Ons wens julle alle sterkte toe vir die termyn wat voorlê.

Agter v.l.n.r.: AJ Oosthuizen, Carsen Cato, Louis Cilliers Voor v.l.n.r.: Pieter de Wet, Albert van Rooyen, Lian Mortimer
Huiskomitee Bergsig: Baie geluk aan die agt meisies wat tot Bergsig se Huiskomitee vir 2023/24 verkies is. Ons wens julle alle sterkte toe vir die termyn wat voorlê.

Agter v.l.n.r.: Mia Human, Chanel van der Walt, Nikita Carolus, Mieke Beukes, Tanika van den Heever Voor v.l.n.r.: Kari van den Berg, Anna van Zyl, Mienke le Roux
Huiskomitee Dorp Meisies: Baie geluk aan die tien meisies wat tot Dorp meisies se Huiskomitee vir 2023/24 verkies is. Ons wens julle alle sterkte toe vir die termyn wat voorlê.

Agter v.l.n.r.: Aneldi Niewoudt, Ané Albertyn, Zandri Cronjé, Hanneke du Plessis, Anmari du Toit Voor v.l.n.r.: Anika Augustyn, Inge de Villiers, Michaela Bergh, Dané van Zyl Afwesig: Zo-Maré Lotz
Huiskomitee Dorp Seuns: Baie geluk aan die tien seuns wat tot Dorp seuns se Huiskomitee vir 2023/24 verkies is. Ons wens julle alle sterkte toe vir die termyn wat voorlê.

Agter v.l.n.r.: Walter Schoeman, Ewald Vorster, Daniel van Schalkwyk, MJ van der Westhuizen, Nicquine Jacobs Voor v.l.n.r.: Bernedict George, O’Raynn Jack, Alexander Otto, Ethan Morgan, Ryan Shortles
Huiskomitee Noordsig: Baie geluk aan die nege seuns wat tot Noordsig se Huiskomitee vir 2023/24 verkies is. Ons wens julle alle sterkte toe vir die termyn wat voorlê.

Agter v.l.n.r.: Ruvan Barnard, Johan Basson, Jacques Jordaan, Lawrence Freeman, Donovan de Wet Voor v.l.n.r.: Daniel Southey, Francois Agenbag, Zander Cronje, Jowhaan Oncker
Huiskomitee Stalshuis: Baie geluk aan die agt seuns wat tot Stalshuis se Huiskomitee vir 2023/24 verkies is. Ons wens julle alle sterkte toe vir die termyn wat voorlê.

Agter v.l.n.r.: Hanri Venter, Linde Richter, Jaden Kapank, Stefan van der Merwe, Janco Roux Voor v.l.n.r.: Daniël Mellet, Juvan Janse van Rensburg, Herold Mbuqa
Matriekraad: Die Bestuurskomitee trek met die 2023/24-termyn ‘n nuwe baadjie aan en sal voortaan as die Matriekraad bekendstaan. Hierdie raad word bygestaan deur die Verteenwoordigende Raad van Leerders in elke graad. Baie geluk aan die 12 seuns en 12 meisies wat tot die Matriekraad van 2023/24 verkies is. Ons sien met verwagting uit om te sien hoe julle die skool gaan lei.

Agter v.l.n.r.: Dian Augustyn, Janco Roux, MJ van der Westhuizen, Ewald Vorster, Tertius Wantenaar, Walter Schoeman, Gerhard le Roux, Geon Basson Middel v.l.n.r.: Ané Albertyn, Mieke Beukes, Bernedict George, Stefan Burden, Francois Agenbag, Ethan Wilkinson, Robyn Uren, Anneen Cornelissen Voor v.l.n.r.: Tanika van den Heever, Michaela Bergh, Chanel van der Walt, Anika Augustyn, Anmari du Toit, Anna van Zyl, Mia Human
Verteenwoordigende Raad van Leerders : Baie geluk aan de volgende leerders wat tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2023/24 in hul onderskeie grade verkies is.
Graad 9:

Agter v.l.n.r.: Richard van Eeden, Mattias Nel Voor v.l.n.r.: Danika Fourie, Lara van Zyl
Graad 10:

Agter v.l.n.r.: Werno Ramsauer, Raeden Schamboua Voor v.l.n.r.: Madeli du Toit, Joané Swanepoel
Graad 11:

Agter v.l.n.r.: Lian Lochner, Helgardt Nortjé, Hugo Vorster, Hanno de Koning Voor v.l.n.r.: Anzél Jordaan, Magriet Naudé, Nina Oosthuizen, Chané du Plessis
Baie sterkte vir die termyn wat voorlê.









