Laerskool Worcester-Oos leerderleiers
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos se leerderleiers word in die eerste kwartaal aangewys. Baie geluk aan al die leerders. Hulle is:
- Lisa Deale
- Heloise Pretorius
- Coreta van Zyl
- Tara Fowler
- Neesha Visagie
- Zia Lombard
- Linke van Dyk
- Berna-Leigh Theron
- Micheal Theron
- Jean-Pierre Theron
- Muller Conradie
- Margit Naudé
- Lineka Rademeyer

Agter van l.n.r: Mnr. S. Louw, Lisa Deale, Heloise Pretorius, Coreta van Zyl, Tara Fowler, Neesha Visagie, Zia Lombard, mev. L. van der Merwe Voor van l.n.r: Linke van Dyk, Berna-Leigh Theron, Micheal Theron, Jean-Pierre Theron, Muller Conradie, Margit Naudé, Lineka Rademeyer









