Hoërskool Marais Viljoen atlete skitter by die Klub SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Marais Viljoen puik atlete wat ongelooflike prestasies by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gelewer het!
Hierdie uitslae is voorwaar op die hoogste vlak, teen die sterkste nasionale kompetisie:
- Tyran Brooks (O/18) – 3000m: Goue Medalje
- Molefe Molefe (O/18) – 400m: Brons Medalje
- Ashlynn Norman (O/20) – Verspring: Goue Medalje
- Luanne du Plooy (O/20) – Heptathlon: Goue Medalje
- Lize-Mari van den Berg (O/16) – 800m: 4de plek
- Heylinn Nelson (O/18) – 5000m Walk: 4de plek
- Janine Berry (O/18) – Verspring: 7de plek
Geluk ook aan die volgende atlete vir julle pragtige deelname: Zenzi Raadt, Omolemo Mokoana, Princess Modika. Julle maak ons trots! 








