Hoërskool Linden leerder neem deel aan die Guvon Academy Cook-Off
ADVERTISEMENT
Hoërskool Linden leerder Zelda het deelgeneem aan die Guvon Academy Cook-Off saam met vyf ander studente. Sy het haar Brussels sprouts en wortels in heuning gemarineer en twee Chicken Cordon Bleu voorberei. Haar kombinasie van smaak, kreatiwiteit en tegniek het vir haar ‘n eerste plek besorg!Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en jou talent in die kombuis, Zelda










