Hoërskool Jim Fouché se naam word hoog gehou by die Eskom Ekspo
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jim Fouché se Jaco Deysel, ‘n gr.10-leerling, het 4 Augustus aan die Eskom Ekspo deelgeneem. Jaco ontvang ‘n goue toekenning vir sy projek asook ‘n toekenning vir die beste projek in sy kategorie. Jaco is ook gekies om om die Vrystaat op internasionale vlak te verteenwoordig in Boksburg, 3 – 6 Oktober.
![]()










