Hoërskool Hoopstad se Leerlingraad 2022 bederf die personeel
ADVERTISEMENT
2022 Het sommer op ‘n heerlike soet noot vir Hoërskool Hoopstad begin. Baie dankie aan Hopies se Leerlingraad 2022 vir die pragtige Blom en heerlike bederf waarmee julle elke personeel verwelkom het. Ons waardeer dit opreg. Julle is ‘n puik span!











