AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp

  • Cambridge High School sport results


Free StateHoërskool GoudveldNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Goudveld vs Welkom Gim – Goudveld se eerstespan dogtershokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM

Goudveld vs Welkom Gim – Goudveld se eerstespan dogtershokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM

By Karien Frans
20th May 2023
498
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM gesels met, eerstespan dogtershokkiekaptein van Goudveld oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.

Eerstespan dogtershokkiekaptein : Kay-Lee Hall Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die Pietermaritzburg – toer waar ons teen baie sterk skole gespeel het en nog steeds vreeslik goed presteer het. Daardie toer het ons span as ‘n familie gevorm en sterk vriendskappe is gebou.

Hoe motiveer jy jou span? Ek hou hulle altyd positief op die veld. As hulle hartseer lyk probeer ek altyd ‘n glimlag op hul gesigte kry, sodat hulle hul wit tande sal wys.

Wie is julle onderkapteine en hoe staan hulle jou by? Machel Luddick en Megan Wepener. Hulle help my om beheer op die veld te hou en help my om positief te bly. Hulle help my ook om oplossings vir probleme te kry en besluite te neem.

Wat wil julle as ‘n span die jaar bereik. Wat sal jou trots maak? Laasjaar het ons amper teen die land se nommer 1 skole hokkiespan gespeel, Oranje Meisies. Dit sal my trots maak as ons weer daardie geleentheid sal kry na al die harde werk wat ons elke dag in gesit het.

Wat is jou planne vir die toekoms? Volgende jaar gaan ek onderwys studeer. Terwyl ek besig gaan wees met die studies wil ek graag betrokke wees by ‘n skool se hokkie en met die spanne kan deel wat ek geleer het.

Eerstespan dogtershokkie afrigter: Roxy Siebert

Roxy Siebert

Wat kan die skool en ouers die naweek te wagte wees van julle span? Ons sien baie uit na die Derby op ons tuisveld hierdie jaar. Na `n jaar waar ons seisoen reeds baie vroeg afgeskop het, is ons slaggereed vir die kragmeting teen Welkom Gimnasium.

Ons span sit definitief met die ervaring aan ons kant – sewe van ons seniorspelers in die span is al vier jaar deel van die eerstespan se suksesverhaal. Die skool het vir ons baie geleenthede gebied, en te danke daaraan het ons reeds aan drie groot toernooie deelgeneem en is ons wedstryd-gereed.

Ons speel ook tans in twee ligas, waarvan ons baie sterk kompetisie in die Wesgrow Liga het. Tot dusver is ons onoorwonne in die Lejweleputswa liga en ons werk hard om dit so te hou. Ouers en gemeenskap kan uitsien na `n baie opwindende wedstryd vol goeie vaardighede en uitstekende sportmangees.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons krag lê definitief in die eenheid van ons span,   ons het dieselfde waardes en dieselfde doel voor oë. Die basis van hierdie eenheid word gegrond op ons Christenskap en die pad wat ons elkeen elke dag met die Here stap. Ons is die jaar “gebless” met die beskerming van Here en ons streef daarna om ook `n “blessing” vir spanne te wees teen wie ons kompeteer.

TagsGoudveld vs Welkom Gim
Previous Article

Goudveld vs Welkom Gim – Welkom Gim ...

Next Article

Goudveld vs Welkom Gim – Welkom Gim ...

Share:

Related articles More from author

  • Free StateHoërskool GoudveldNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Goudveld se A seunshokkiespanne

    20th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Goudveld vs Welkom Gim – Welkom Gim se eerstespan netbalkaptein en afrigter gesels met AWSUM

    20th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateHoërskool GoudveldNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld vs Welkom Gim – Goudveld se eerstespan seunshokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM

    20th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateHoërskool GoudveldNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Welkom Gim se A netbalspanne

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Goudveld vs Welkom Gim – Welkom Gim se eerstespan seunshokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM

    20th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Welkom Gim se A dogtershokkiespanne

    20th May 2023
    By Karien Frans

  • Regional NewsShelanti Private SchoolTable Bay and MelkbosWestern Cape

    Shelanti Private School taking the learning experience beyond the classroom

  • Kimberley Girls' High SchoolNorthern CapeRegional News

    Kimberley Girls’ High announce newly elected RCL Executives for 2026

  • Cannons Creek Independent SchoolRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape

    Cannons Creek celebrates Matric Class of 2023 results

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us