Hoërskool Ferrum 1ste span vlieg hoog met ’n oorweldigende oorwinning
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ferrum 1ste span wys hoe dit gedoen word!
Ferrum:190/3
- Pionier:54/10
- Ferrum wen met 136 lopies!
Beste boulers:
- Anri Rautenbach – 3 paaltjies
- Danika Dirks – 3 paaltjies
- Speler van die Wedstryd:Anri Rautenbach
Baie geluk, meisies! Julle maak die valke ongelooflik trots. Hou so aan!









